Kalender 2026

Registreer ons Kerk Kalender op jou selfoon

Wil jy nie ’n enkele kerkbyeenkoms of belangrike datum mis nie? Jy kan ons kalender direk op jou foon registreer. Sodra jy ingeteken is, sal nuwe byeenkomste outomaties bygevoeg word.
Volg die instruksies hieronder vir jou toestel.

https://calendar.google.com/calendar/ical/59bf22b5dc420fb20a4ec8bfa1f370403e5b6eba5b33bd9267223752f12e29be%40group.calendar.google.com/public/basic.ics
  1. Kopieer die iCal-skakel hieronder.

  2. Open jou selfoon se “web browser”(Google Calendar app op selfoon laat nie iCal-intekening toe nie).

  3. Meld aan by Google Calendar.

  4. Aan die linkerkant, klik op die “+” langs “Other calendars”.

  5. Kies “From URL”.

  6. Plak die iCal-skakel.

  7. Klik “Add calendar”.
    📌 Die kalender sal ook op jou selfoon sigbaar wees sodra dit by jou Google-rekening gevoeg is.

  1. Kopieer die iCal-skakel hierbo.

  2. Gaan na “Settings > Calendar > Accounts > Add Account”.

  3. Kies “Other > Add Subscribed Calendar”.

  4. Plak die skakel in die veld “Server”.

  5. Klik op “Next”, en “Save”.